Touch the firehose of ds106, the most recent flow of content from all of the blogs syndicated into ds106. As of right now, there have been 92468 posts brought in here going back to December 2010. If you want to be part of the flow, first learn more about ds106. Then, if you are truly ready and up to the task of creating web art, sign up and start doing it.

  1. nadiagleeson

    Prins Albert Spoke

    by
      Ek rek my nek soos ‘n meerkatjie op valkpatrollie terwyl ek die motor wat parkeer dophou. “Nismark! Iemand is oppad!” Die skaduwee van ‘n gemantelde gedaante sweef oor die pad in ons rigting terwyl vroegnag die laaste skemerspatsels opslurp.  Skaamteloos gaap ek die middeleeuse vreemdeling aan terwyl beelde van ‘n reeksmoodenaar in my agterkop […]
  2. nadiagleeson

    Ses Dae Se Eerstes Van Alles!

    by
    “Ek sê jou wat, kom ons gaan Baviaans toe,” kom dit oor ‘n Saterdagmiddag koffie van Nismark se kant af.   Ek voel hoe ek begin frons.  “Baviaans toe?”  Dit val geensins in by my kop se legkaartplanne nie.  “Wat van ‘n “pre fracking” toer voordat die Karoo opneuk word,” stel ek voor.  Nismark skud sy […]
  3. nadiagleeson

    Eerste Op ‘n Ongelukstoneel

    by
    DouTrapper se nuwe bladsy,   Eerste Op ‘n Ongelukstoneel  gaan jou ‘n idee gee van wat jou te doen staan as jy die eerste persoon is wie op ‘n motorfietsongeluk afkom. Daar word gekyk na die beveiliging van die ongelukstoneel, beseerde motorfietsryers wat aan niks anders kan dink as hulle motorfietse nie, skokbehandeling en  waarom jy […]

ds106 in[SPIRE]