1. nadiagleeson

    Prins Albert Spoke

    by

     

    Ek rek my nek soos ‘n meerkatjie op valkpatrollie terwyl ek die motor wat parkeer dophou. “Nismark! Iemand is oppad!” Die skaduwee van ‘n gemantelde gedaante sweef oor die pad in ons rigting terwyl vroegnag die laaste skemerspatsels opslurp.  Skaamteloos gaap ek die middeleeuse vreemdeling aan terwyl beelde van …

  2. nadiagleeson

    Waterdiewe en Middernagwaterskofte In Prins Albert

    by

    Gedurende die afgelope 253 jaar het Prins Albert se leiwaterstroompie het al baie dinge gesien.  Van waterdiewe se skelmstreke tot dorpenaars wie gaap-gaap in hul nagkabaai’s aan sluishekkies woel.  Dan praat ons nie eers van spense wat trommeldik gepak  is met vars vrugte en groente nie!

    In “The Water Wheel …

  3. nadiagleeson

    Ses Dae Se Eerstes Van Alles!

    by

    “Ek sê jou wat, kom ons gaan Baviaans toe,” kom dit oor ‘n Saterdagmiddag koffie van Nismark se kant af.   Ek voel hoe ek begin frons.  “Baviaans toe?”  Dit val geensins in by my kop se legkaartplanne nie.  “Wat van ‘n “pre fracking” toer voordat die Karoo opneuk word,” stel …

ds106 in[SPIRE]